post julle rivier trippies

SPARRABOS

Sealiner
met die aanhoudende winde wat ons teister het ons maar min kans gekry om uit te gaan....die windstil dae kon jy op jou een hand tel....nog steeds ons geniet....daars niks lekkerder as n dryf op spieelgladde water vir n bakvissie ....of om dalk n krap te vang om aan te smul....
 

SPARRABOS

Sealiner
;)as hy so glad soos spieel voor jou is....die koel seebries vanaf die see oor die sand duine....die branders wat in verte breek....spring gety wat in rivier opstoot......
 

Attachments

  • IMG-20161017-WA0008.jpg
    IMG-20161017-WA0008.jpg
    11.3 KB · Views: 855

SPARRABOS

Sealiner
sulke perfekte aande droom die ski manne van....perfekte sonsondergang......windstil.....watervoels om jou....mullets wat om jou spartel....knorhane wat op hul kop staan en boor...sterte wat klap....
 

Attachments

  • IMG-20161017-WA0014.jpg
    IMG-20161017-WA0014.jpg
    14.9 KB · Views: 855

SPARRABOS

Sealiner
ordentlike tiger na n lekker baklei.....daars perfekte aandete
 

Attachments

  • IMG-20161017-WA0012.jpg
    IMG-20161017-WA0012.jpg
    36.5 KB · Views: 856

SPARRABOS

Sealiner
;)daai was nou n lekker geveg....seerower se prawntjie op dryf deur die "knorhaan" opgetel.......toe is dit altyd n mooi kobbie......great fight....
 

Attachments

  • IMG-20161017-WA0011.jpg
    IMG-20161017-WA0011.jpg
    21.1 KB · Views: 855

SPARRABOS

Sealiner
Gister oggend vir eerste keer bietjie reen....dis erg droog.....ook die boosaardige wind ons gou n gap gegee.....ek en seerower jaag gou gister middag rivier toe.....dis n ekstremistiese maan en spring.....die gevoel van vryheid........tussen riete en water voels...likewane....platkopharders wat spring en plas......ons hele paar kobbies gevang.....vet pret op ligte gerei......ek het so 6 gevang........een jong vettetjie vir braai gehou....ander veilig terug vir volgende keer.......:pad::
 

Attachments

  • IMG-20161114-WA0010.jpg
    IMG-20161114-WA0010.jpg
    23.5 KB · Views: 711
Top