Naand manne.
Ek soek raad asb...
Het n search gedoen maar kry nie genoeg info nie.
Ek het die naweek 3 van my poseidon 3m se oogies af gegooi... die ceramic inserts...
Ek bly in bellville en wil net weet vir wie ek dit kan vat om uit te sort? Dit sal ook gaaf wees as julle my kan aanbeveel watse guides ek moet laat opsit? Moet ek grooter gaan as die standard oogies wat op is? AS julle my ook n estimate kan gee wat dit sal kos en hoe lank dit sal vat; sal dit baie gaaf wees!
Dankie vir n great forum!
Leer baie by julle.
Morne74