poseidon 3m guides

morne74

New member
Naand manne.

Ek soek raad asb...
Het n search gedoen maar kry nie genoeg info nie.
Ek het die naweek 3 van my poseidon 3m se oogies af gegooi... die ceramic inserts...
Ek bly in bellville en wil net weet vir wie ek dit kan vat om uit te sort? Dit sal ook gaaf wees as julle my kan aanbeveel watse guides ek moet laat opsit? Moet ek grooter gaan as die standard oogies wat op is? AS julle my ook n estimate kan gee wat dit sal kos en hoe lank dit sal vat; sal dit baie gaaf wees!
Dankie vir n great forum!
Leer baie by julle.
Morne74
 

Enigma

Moderator
Morne do you have a pic of the guides (whole ones)so i can help out here.

Depending on your budget you can get a builder there to refurb the rod with either Fuji NLG probably R350 for the job or with Pac bay Titanium that will cost over R600

If you're casting a max leader of 0.8mm then a #12 will be fine but 1mm and bigger then go to a #16 as the smallest.
 

Rupert N

Member
Ek stem saam met Enigma - kry iemand om die ogies te vervang vir jou en as jy kans sien om jou hele 3m te customise. Wat ookal jy wil doen bel vir Bert le Roux (0722478540) en hoor by hom hoeveel hy jou sal vra. Hy woon in Goodwood.
 
Top