Pieter Immelman
Sealiner
Vis Vinder
As jy nie met 'n Penn 500 kan gooi nie het dit niks met jou vermoe of tegniek te doen nie. Ek het vir jare met een gevang en weet hoe dit gaan.
Ek het ook 'n Shimano 1468.
Ek(en my seun)) het vir jare tweedehandse ABU 10000 katrolle by pantjieswinkels gekoop en daarmee gehengel en toe ontdek wat ver gooi sonder kraaineste is.
Tans gebruik ek 'n Shimano Torium 30 en my seun Daiwa Grandwave 50 en dit is 'n plesier om ver te kan gooi sonder kraaineste. Die katrolle het geen modifikasies.
Ons vang baie van die strand af en daarom is afstand belangrik. Albei die katrolle voldoen aan die vereiste.
Hoop jy kom reg.
PI