plz help

Vis Vinder

As jy nie met 'n Penn 500 kan gooi nie het dit niks met jou vermoe of tegniek te doen nie. Ek het vir jare met een gevang en weet hoe dit gaan.

Ek het ook 'n Shimano 1468.

Ek(en my seun)) het vir jare tweedehandse ABU 10000 katrolle by pantjieswinkels gekoop en daarmee gehengel en toe ontdek wat ver gooi sonder kraaineste is.

Tans gebruik ek 'n Shimano Torium 30 en my seun Daiwa Grandwave 50 en dit is 'n plesier om ver te kan gooi sonder kraaineste. Die katrolle het geen modifikasies.

Ons vang baie van die strand af en daarom is afstand belangrik. Albei die katrolle voldoen aan die vereiste.

Hoop jy kom reg.

PI
 

dswart

Sealiner
vis vinder:

Hier is my storie:

Ek het n medium katrol gesoek wat ek kan gebruik vir kobbies / krakers... na n lang gesoek en met baie mense gesels het ek toe besluit op 'n 15/30 (en ja ander sal jou vertel ek is maar eindelik 'n Diawa man). Maar ek het gehou van die katrol se eienskappe nl betroubaarheid / kannie dood nie. Ek het toe vir my die 15/30 gekoop en toe kom ek agter stock standard gooi die katrol nie soos my "ander" katrolle nie. Eindelik om eerlik te wees het die katrol swak gegooi. Jonothan (Old Salt) het toe vir my die casting conversion gedoen. (Asook om die Speedmaster se gears in te sit / carbontex drag / bush to bearing conversion etc) toe sit ek met 'n hyper pimped up 15/30. Wat ek nie kan gooi nie - die katrol was onbeheerbaar vir my styl van gooi.

 

Ek loop toe vir Cuban Cigar raak en hy sit die magnetjies vir my in. Die Desember vakansie het ek besluit op die katrol 'n deeglike toets te gee. Ek het 300 meter se Whiplash 50 pond backing en so 200 meter se 0.50mm Berkley Trilene Maxx op. Die katrol het ek toe op my WAFT Pirate Light gesit met 'n 6 ons sinker. En man al wat ek jou kan se die katrolletjie gooi. En die wind / sonder wind - die magnetjies gee jou net die vertroue om katrol hard te gooi sonder enige groot probleme.

 

Jy kan my enige tyd PM dan sal ek jou my selnommer stuur dan kan ons gesels hieroor...
 
Dirk , jy moet Kan  gooi as jy die gepimpte 15/30 wil gooi......

 

Nee ek spot net met jou, ek het ook gevind dat hy bietjie vinnig is. Jy verloor op die ouent afstand omdat jou duim heeltyd op die spoel is. Ek het oor gegaan na n dukker olie op die bearings en dit het gehelp.Sal meer oor die magnete affere wil weet.Is bang hy briek te veel..

Ek gan jou mail oor die affere!

 

Groetnis
 

Cuban Cigar

Sealiner
vis vinder wrote:
Hi Sealiners
Like most people I was thought to fish with a grinder but now that I want to start going for the bigger fish I want a multiplier. My uncle gave me a old Penn 500 but it is giving me alot of problems. I have a shimano exage 1468. What reel would fit best with that. I don't want to spend to much money but I also don't want to buy crap.
plz help^^..
I need a all round reel that is easy to cast because I don't have much experience with multipliers
Hi vis vinder - what reel did you get in the end and how is the casting going now ! Regards
 

vis vinder

New member
had enough money for a while now and today I finally decided to go buy a sl50 at fishing specialist...going to stilbaai from 12 to 16 July and I hope to catch a big fish on my new reel

anyone have some tips
 

WaterKind

Senior Member
I've had a sl50 for moře than 10 years now. No modifications or anything, been fishing rock and surf and even on the ocean with IT. you wont be dissapointed!! Only thing you can change One day is putting a powerhandle on IT for moře comfort but ist not a must.

Good time for galjoen this weekend. Good fish been coming out around Stilbaai, a galjoen of 57cm today.
 
Top