Iemand klop en Frederick maak die deur oop. Voor hom staan 'n verkoopsman :
"Meneer, gun my 'n oomblik om die nuwe rewolusionere stofsuier, die HUNGRY-VAC, aan u te demonstreer."
Frederick : " Jammer, ek kan ongelukkig niks koop nie - ek is in my m@$r in platsak"
Verkoopsman : " Meneer die HUNGRY-VAC is ongelooflik. Ek kan nie hier weggaan sonder om dit ten minste aan u te demonstreer nie!"
Met dié gooi die verkoopsman ook sommer dadelik n sak nat honde strond op Frederick se  sitkamermat.
"Meneer, as die HUNGRY-VAC nie die mat skoonmaak nie sal ek persoonlik die strond van die mat af opeet"
Frederick: " Ek hoop jy het n MOERSE eetlus want my elektrisiteit is al verlede week afgesny! . Watter gedeelte van plat-f@*ken-sak verstaan jy nie!"