Ek het toe my Peach perfection uitgetoets die ander dag by Cilliers. Hy het n rukkie gevat om aan die gang te kom, maar hy het gewerk. Ek het nou so effens vertroue in hom, so ek sal hom weer gebruik. Trucella maak peach perfection, en ek kan julle se, hy ruik baie lekker. Hy het ook floro in, en maak mooi groen ook.