pienk mal!!!!!

skilpie:D

New member
hi almal

waar kan ek pienk bybehore kry vir my visvang. het al 2 visstokke maar soek 'n pienk houtkas of enige ander goed?

 

please pm my
 

Grootseun

New member
Skilpie, julle dames darm, my dogter is net so pienk mal en dit het my gekos om haar kas custom te laat spuit net sodat ha stokke en kas se kleur saam pas.
 

Skuimkop

Sealiner
Sensation verkoop 'n pink Alu muti boks. Ek dink Western Accercories of Solomons het hulle gereeld op promotion. Kyk bietjie in die Stywe Lyne want hulle adverteer dit gereeld daar.
 

GertV

New member
Ek moes ook vir my vrou 'n pienk kas kry. Het toe besluit om die een vir haar te maak.
 

Attachments

  • ERIKA VISKAS.bmp
    1.3 MB · Views: 91

skilpie:D

New member
so bly om te sien daar is nog mans wat berge sak versit vir hul vrouens,

hoekom begin julle nie bokse te verkoop nie
 

GertV

New member
Skilpie

Ek het al 'n paar viskaste en staanders gemaak wat vandag langs die viswaters gebruik word.
 

BluFlu

Sealiner
Kyk gerus op pinkfillet se website - hulle het baie pienk goed vir die meisie of tans hoop ek dis vir die meisies :)
 
Top