PERSLYFMODDERVIS (Labeo Congoro)

buchi

Member
Goeiedag mense ek hoop dit gaan goed.  Ek soek groot asb fotos en meer inligting indien moontlik rakende die perslyfmoddervis.  Dit is 'n inheemse visspesie wat teenwoordig is in die laeveld se waterstelsels maar ook verder noord van S.A. voorkom.  Om die waarheid te sê het ek nog net een foto van die perslyfmoddervis in een van ons plaaslike tydskrifte gesien.  Dit is vir my 'n pragtige visspesie en ek sal net graag meer inligting en dan nou miskien fotos wil kry rakende dit.  In dieselfde asem is dit net soos baie ander inheemse visse vir my jammer dat tydskrifte nie meer artikels oor ons inheemse vis plaas nie (seker omdat uitheemse vis totaal en al in die meerderheid is en inheems heeltemal in die minderheid)  maar dit is vir my tog belangrik.  Ek is al gatvol vir bladsye en bladsye van byvoorbeeld karp in ons tydskrifte en mens sal sweer dit is ons enigste vis (weereens dalk in die meerderheid, en tog so jammer)  Ek het nog nooit eers een artikel gesien of gelees oor die perslyfmoddervis nie.  Ek het al stories gehoor dat die spesie pond vir pond amper meer baklei as 'n tiervis.  Sal enige persoon so gaaf wees om iets van die spesie te kan plaas.

Baie dankie

;);););););););););););););););););););););););););););););););););););) 
 

Fishpaste

Sealiner
Ek het jare gelede n moddervis in die krokodil rivier (Nelspruit) gevang maar daai jare was dit net n moddervis...nie geweet van watter sort moddervis nie... ;)

Was nou September in die droee wildtuin en daar oor die rivier gery by lower sabie se wereld...n klomp GROOT swartkluerige visse in n poel gesien wat ek oortuig was was moddervis of some sort...seker dit was dalk die perslyf! Who knows...?
 

DocPhil

Senior Member
Wow, what a beast.
As a child I cut my fishing teeth on catching finicky muddies on paste in the Vaal, we used to get them up to 2kg and man they were good fighters.

Very underrated imho.
 

buchi

Member
SJOE dit is 'n monster van 'n vis, jy kan sommer sien dit lyk na 'n fris meneer.

Dit is pragtig

Baie dankie vir die foto waardeur opreg.

(ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)((ni(ce(fish)(
 
Top