Perfect fishing trip to Doorndraai Dam

Flashback

Senior Member
carpking wrote:
Flash, die hengelaars sal in jou leeftyd en die volgede 10 jaar nie d/d opmors nie!!:::S
Dis nie wat ek bedoel nie!! As jy weet van wat besig is om te gebeur by die dam is daar n kans in die toekoms dat die dam toe gemaak gaan word!!
 

Flashback

Senior Member
Aan die oorkant is die Big Five op gesit en as ek reg verstaan het die ouens die res v d dam uit gekoop om die Big Five daar ook op te sit en dan gaan hul dit vir logiese redes nie vir hengelaars kan oop hou nie!!
 

kaboem

Sealiner
Flashback wrote:
Aan die oorkant is die Big Five op gesit en as ek reg verstaan het die ouens die res v d dam uit gekoop om die Big Five daar ook op te sit en dan gaan hul dit vir logiese redes nie vir hengelaars kan oop hou nie!!
More Hannis

Ek sal dit glo as ek dit sien... Selfde soos die ANCYL Donaldson bottom lake gronde gekoop het vir ontwikkeling....:hyst:
 

Genhiphop

New member
HAHAHAAH HIER GAAN ONS ALWEER...... daar is baie damme waar mense hengel met die wild in kry net n area wat afgebaken is met draad dan kan ons heerlik daar fish ;-)
 

carpking

New member
Flash, my friend, JFK het op n ander post van snert praters gepraat, nou ja....ek het die jaar meer tyd by doorndraai gespandeer as al julle ouens saam, is friende met die bestuurder, as daar so iets gebeur, sal ek die eerste wees om van dit te hoor!!::S
 

Flashback

Senior Member
Bly om dit dan te hoor!! Niks meer van hoor se nie!! O is jy ook vriende met JFK ek het so 6 dae sessie saam met hom gedoen daar in sy tuisdorp!!
 

carpking

New member
Ja my friend, jy het my en my vrou daar ontmoet!..... :::Snet soos ons kamp, so hengel ons!Soos jy en JFK gese het, ons mag maar!:fishn
 

Flashback

Senior Member
O dagse dis reg wel nou weet ek darm met wie ek gesels!! Hoop dit gaan nog goed, sal mekaar dalk weer daar sien ek wag net dat JFK my laat weet dan gaan ons weer n sessie daar saam doen!!
 

carpking

New member
::SJa Kaboempie,Soos ek voorheen gese het, as ek iemand opgelei het , dan is hulle spesie hengelaars.As jy kan ... wel dan kan jy !Ek sal like om jou by die water te ontmoet!:fishndan gaan ek vir jou wwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwhaaawhaa lol,no hard feelings my friend!Ek gaan nou n maand sessie doen , kom join my! Jy is welkom. As jy kom dan bederf ons jou soosons kliente1
 

kaboem

Sealiner
Carpking

Nie vir jou gelag nie, net vir Johann se comment gelag.

Ek wens ek kon jou join... Maar ongelukkig werk ek nog vir n baas... Ek weet nie of jy my veel sal leer nie... Maar seker ek sal iets van jou styl van hengel kan leer.

Se my, is jy met jou laaste trippie DD toe die Sondag toe huis toe gewees? 

Ek het by een van die beste spesie hengelaars in die land geleer nie iemand wat die kollig soek of dit doen vir geld nie. Iemand wat dit doen as n passie en vir die liefde van die sport.

Maar sal jou langs die water kry dan kan ons lekker gesels.;)
 
Top