Dis nie wat ek bedoel nie!! As jy weet van wat besig is om te gebeur by die dam is daar n kans in die toekoms dat die dam toe gemaak gaan word!!Flash, die hengelaars sal in jou leeftyd en die volgede 10 jaar nie d/d opmors nie!!![]()
More HannisAan die oorkant is die Big Five op gesit en as ek reg verstaan het die ouens die res v d dam uit gekoop om die Big Five daar ook op te sit en dan gaan hul dit vir logiese redes nie vir hengelaars kan oop hou nie!!

hahaha dis waar LOL ;-) kyk jy is binne jou M03R as daai olifantjie daar deur daai draad kom ;-)Ja wel ons wag maar en kyk!! Eish jy span nie sommer n olifant af nie maar ja sal nice wees!!
Hy mag maar wees!!carpking wrote:Hel maar jys wintgat.Ja my friend, jy het my en my vrou daar ontmoet!.....net soos ons kamp, so hengel ons!Soos jy en JFK gese het, ons mag maar!:fishn
Wahahahahahahahacarpking wrote:Hel maar jys wintgat.Ja my friend, jy het my en my vrou daar ontmoet!.....net soos ons kamp, so hengel ons!Soos jy en JFK gese het, ons mag maar!:fishn

Ja Kaboempie,Soos ek voorheen gese het, as ek iemand opgelei het , dan is hulle spesie hengelaars.As jy kan ... wel dan kan jy !Ek sal like om jou by die water te ontmoet!:fishndan gaan ek vir jou wwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwwhaaawhaa lol,no hard feelings my friend!Ek gaan nou n maand sessie doen , kom join my! Jy is welkom. As jy kom dan bederf ons jou soosons kliente1