En hoe het dit met jul gegaan, wou saterdag aand kom maar toe is die weer so bietjie sleg!!kyk ek het saterdag aand so die )$()#($ in geraak toe ek die 3rde keer lyn uit my trolling motor moes uithaal laat ek sommer gaaan slaap het dit is net simpel goed soos dit wat die manne maar n bietjie kwaai maak![]()
haha ag dit is n plesier man as ek nie visvang nie dan haal ek maar ander manne se lyne uit die water uit. ek het die naweek eers n bietjie geleer van feature finding so dit is ook iets heeltemal nuuts vir my so volgende keer kom ek met n ander plan dis visse voer baie op die silt areas en my ottom baits het nie gewerk daar nie so ek wil n popup rig try volgende keer. . kobus het 3 gevang en n hele paar verloor in die snags, die water gras raak nou erg daarso.....Genhiphop wrote:En hoe het dit met jul gegaan, wou saterdag aand kom maar toe is die weer so bietjie sleg!!kyk ek het saterdag aand so die )$()#($ in geraak toe ek die 3rde keer lyn uit my trolling motor moes uithaal laat ek sommer gaaan slaap het dit is net simpel goed soos dit wat die manne maar n bietjie kwaai maak![]()
Se dankie dit was nie jou lyne nie Ha ha ha ma dankie dat jy so dam op ruim man as ek daar kom dans dit skoon!! Lol!!
Hoekom maak die bestuur(waterwese) by Doorndraai nie so nou en dan die dam skoon nie(Ek praat van ou lyne uithaal). As dit 2x n jaar gedoen word kan dit mos n verskil maak.![]()
Moet die blaam altyd op die papgooier geplaas word. Daar is ouens wat in DD omgewing bly wat nie n R1000 se braid kan bekostig nie en ook nie na n "papgooier" dam hier naby Pretoria wil ry om vis te van nie.
Nie almal wat visvang is profesionals soos baie ouens op die die forum so gee die ouens bietjie n gap. Daar moet n plekkie in die son wees vir almal.![]()