Perfect fishing trip to Doorndraai Dam

Flashback

Senior Member
Nice karp wat jy daar hou vas!! Ja Clint mens sal nie weet nie maar ja jong mens kan die ouens nie keer nie net leer!!
 
Genhiphop

New member
kyk ek het saterdag aand so die )$()#($ in geraak toe ek die 3rde keer lyn uit my trolling motor moes uithaal laat ek sommer gaaan slaap het dit is net simpel goed soos dit wat die manne maar n bietjie kwaai maak :)
 
Flashback

Senior Member
Genhiphop wrote:

En hoe het dit met jul gegaan, wou saterdag aand kom maar toe is die weer so bietjie sleg!!

Se dankie dit was nie jou lyne nie Ha ha ha ma dankie dat jy so dam op ruim man as ek daar kom dans dit skoon!! Lol!!
 
Genhiphop

New member
Flashback wrote:

haha ag dit is n plesier man as ek nie visvang nie dan haal ek maar ander manne se lyne uit die water uit.  ek het die naweek eers n bietjie geleer van feature finding so dit is ook iets heeltemal nuuts vir my so volgende keer kom ek met n ander plan dis visse voer baie op die silt areas en my ottom baits het nie gewerk daar nie so ek wil n popup rig try volgende keer. . kobus het 3 gevang en n hele paar verloor in die snags, die water gras raak nou erg daarso.....
 
Rooibok

New member
Hoekom maak die bestuur(waterwese) by Doorndraai nie so nou en dan die dam skoon nie(Ek praat van ou lyne uithaal). As dit 2x n jaar gedoen word kan dit mos n verskil maak. ^^.. 

Moet die blaam altyd op die papgooier geplaas word. Daar is ouens wat in DD omgewing bly wat nie n R1000 se braid kan bekostig nie en ook nie na n "papgooier" dam hier naby Pretoria wil ry om vis te van nie.

Nie almal wat visvang is profesionals soos baie ouens op die die forum so gee die ouens bietjie n gap. Daar moet n plekkie in die son wees vir almal. :SSS   
 
Genhiphop

New member
Rooibok wrote:

kyk ek dink nie dis die feit dat ouens nie die geld het nie, ons almal sukkel maar maak nie saak hoe ryk of arm nie, en ook daar is niks fout met MONO nie..... meeste ouens hengel nog met mono al probleem wat ons het is 8LB mono kyk jy kan n meneer van n vis vang me 8lb mono sou daar nie snags wees of enige watergras nie ons wil net nie he n vis moet met 200-300m se lyn en n hoek in sy mond rondswem nie. alles gaan maar oor om die vis te beskerm.

groete :) 
 
HAGAR :)

Senior Member
Dag manne.

Ek wil net gou iets noem waaraan ek dink van julle manne moet dink.

Ek stem saam met julle oor die snags en dat dit n probleem is met al die lyn wat agterbly in die water en ook wat agter aan die vis rond gesleep moet word.

Maar ek moet ook se. Nie almal is op n forum nie, nie almal weet presies wat spesie hengel is nie, Hulle dink net dit is boilies en tigernut hengel.

Nou as hy nooit op n forum kom nie of met iemand in aanraking kom waarmee hy kan gesels oor DD nie gan hy nooit weet hoe moeilik die dam is nie. Hy is geleer om dun lyn se gebruik om verder te kan cast ens deur sy pa en oupa en vriende ens.

Nou ek weet dit is n irretasie vir julle om n man te sien op die forum opkom nadat hy nou n episode van Hier gaan ons alweer gekyk het en nou gaan hy met sy 8lb lyn die bulle gaan aandurf. MAAR hy weet nie van beter nie.

EN as ek nie van beter geweet het nie sou ek love om n 15kg Karp met 8lb lyn te vang. Dit sal die fight van my lewe wees. Maar nadat ek op die forum gekom het het ek besef dat dinge nie so werk nie.

As dit n man was met 300 posts wat nou so vraag vra dan asb by all meens feed him to the sharks. Hel ek sal julle nog help ook.

Maar anders dink ek voor hule die man op kruisverhoor sit maak net eers seker dat hy wel weet watse @#$ hy aanjaag en nie oor dit worry nie dan kan julle maar die man judge volgens wat julle weet en nie net aanvaar almal is so nie.

Hagar.
 
HAGAR :)

Senior Member
Thanks Kaboem.

Ek weet ma net hoe die man moet voel lol. Het presies die selfde deur gegaan so 8 maande terug op n ander forum.

Maar nadat alles en almal bedaar het, het n paar manne my mooi gehelp jy Hannes (flashback), Schelton Genhiphop ens.

En nou is ek amper klaar geconvert na die duur Karp hengel fasset toe hahahaha.
 
dougyd

New member
Afternoon gentlemen, hope you all will be pleased to know than I have bought a boat, 2 10000 which is filled with 35lb berckleys whiplash braid.
 
HAGAR :)

Senior Member
JOhan die thread is opad erens heen boet. die man is besig om die regte gerei te kry om DD an te kan vat. een minder persoon wat lyn agter gaan laat in n dam. :)

Baie bly om te hoor wat jy gekoop het dougyd. Dit is die begin van groot vis vir jou mnr.

Nou moet jy net baie lees en leer en kry vir jou n carp care kit ook.

hagar.
 
kaboem

Sealiner
Nee kyk Hagar jy kan gelukkig nie al die spesie manne onder een kam skeur nie so ook nie al die conventional manne nie...

Dougyd

Well done mate, your on the right track! what else do you need to get? lets see what we can doe for you to speed up the process of getting all you kit as cheap as possible...
 
dougyd

New member
Well let me put it this way, I got a boat which I'm waiting for the motor for(39lb elbe trolling motor) I have the rods, stands alarms, reels braid not just mono, dissolveble mesh bags, shit load of tigernuts and boilies, and then I'm getting the carp care kit and hooklink kit round about the 18th but I was thinking on buying ready made traces to start off with asd I don't really know how to put it all together yet.
 
HAGAR :)

Senior Member
Johan as ons stadig maar seker al is dit nou een man op n slag kan kry om te dink aan Carp care dan sal mens tog op die ou ent wen.

Glo my ek verstaan hoe jy voel. jy is al baie langer in die game as ek en ek is seker jy is al mooi dik van die tiepe goed wat gebeur. Maar as manne soos jy met julle kennis en liefde vir die manier van hengel op die manne soos dougyd gan opgee gan die sport baie stadiger ontwikkel en ek is seker daarvan jy sal baie meer daarvan hou as die meerderheid van die manne lnks die oewer carp care toepas.
 
Top