Weet jy, ons het net die 1ste 1 van die kant af geland, daar was geen probleem nie, maar omdat ons 8 lyne in die water gehad het het ons besluit om liewer met die boot in te gaan en te gaan skep sodat ons nie dalk lyne optel nie! Maar hakplek weet ek nie van nie!
Afstand was tussen 266m en 370m hang maar af waar ons die 33ft water gevind het
how close are the campsites from the water? sounds like a really nice place and i would really like to start "serious" specimen angling, this place looks like the ideal place for some specimen angling, how big is the biggest fish to come out of there? also how long does it take to get there from joburg
thanks
It is a perfect venue... As far as I know Martin Louw caught the SA record of 65lb there! It should take you around 2,5 hours to get there from jhb... And most of the camp sites are right against the water! I hope this helps!
Dagse Robert, nou net terug van DD af, bly julle het dit geniet, dankie vir die biltong, die Hollanders het dit verslind. Trust jy het nou vertroue in jouself, die bewyse is daar, kan net beter gaan van nou af.Groete, Chris.
Jip, ons het regtig baie lekker gefish! Ek moet weereens baie dankie se dat julle ons so erg baie gehelp het, ek kan nie vir julle verduidelik hoe inniglik dankbaar ons is vir die timeless en priceless informasie wat ons nooit sal vergeet nie!
a group of us are planning a trip to doorndraai dam as we have heard the speciman angling is great! where is the safest and best resort/spot to go for a 3 or 4 day trip? thanx