Perfect fishing trip to Doorndraai Dam

Kerneels

New member
Mooi visse, se my het julle baie vasgesit? orals waar ek lees, se die manne hulle het gesukkel om die visse uit tekry?

en hoe diep het julle gehengel?
en hoeveel is die kostes?
 
Weet jy, ons het net die 1ste 1 van die kant af geland, daar was geen probleem nie, maar omdat ons 8 lyne in die water gehad het het ons besluit om liewer met die boot in te gaan en te gaan skep sodat ons nie dalk lyne optel nie! Maar hakplek weet ek nie van nie!

Afstand was tussen 266m en 370m hang maar af waar ons die 33ft water gevind het
 

karphunter

New member
Wel gedaan Longtime.
Jis daar is n paar mooi n gesonde visse.
met wat het jul gevoer n wat was jul aas.
As jy dit wil deel bygese.
 
Karphunter...

Ek gee glad nie om om te deel nie, dit is awesome om sulke vis te vang en volgens my moet almal so kans kry!!

Ons het net die basic Tigernuts, Maize en Hempseed gevoer... Plain, met sout, bruin suiker, appelkoos konfyt en klein biki caramel treat...

Aas was tigers wat ek net uit die gekookte voer uitgehaal het.
 

Hullsy

Member
how close are the campsites from the water? sounds like a really nice place and i would really like to start "serious" specimen angling, this place looks like the ideal place for some specimen angling, how big is the biggest fish to come out of there? also how long does it take to get there from joburg
thanks
 
It is a perfect venue... As far as I know Martin Louw caught the SA record of 65lb there! It should take you around 2,5 hours to get there from jhb... And most of the camp sites are right against the water! I hope this helps!
 
Dagse Robert, nou net terug van DD af, bly julle het dit geniet, dankie vir die biltong, die Hollanders het dit verslind. Trust jy het nou vertroue in jouself, die bewyse is daar, kan net beter gaan van nou af.Groete, Chris.
 
Hi Chris,

Jip, ons het regtig baie lekker gefish! Ek moet weereens baie dankie se dat julle ons so erg baie gehelp het, ek kan nie vir julle verduidelik hoe inniglik dankbaar ons is vir die timeless en priceless informasie wat ons nooit sal vergeet nie!

Baie dankie
 

matt789

New member
a group of us are planning a trip to doorndraai dam as we have heard the speciman angling is great! where is the safest and best resort/spot to go for a 3 or 4 day trip? thanx
 

Flashback

Senior Member
Enige plek om die dam, Sering kamp maar probeer om in die week te gaan, die bote pla oor naweke en dit is asof die vis dan ook van byt af gaan!!
 
Top