paasnaweek

hein 7648

New member
Hallo manne.
Wie van sealine gaan almal op jozini wees die paasnaweek.
Ek ry die donderdag en kom die dinsdag terug.
het hopenlik 4 dae se lekker hengel daar.
 

IWyk

Sealiner
Hi Hein,

Ek gaan ook daar wees oor die paasnaweek. Vat die boot af(Imfezi)-Ski Vee 500.

Hoor die vagste is redelik goed op die oomblik, baie beter as met die bonanza.

Hoop maar ons trek n paar bulle. Gelukkig is ons lanseer plek in die rivier so ons begin sommer op n goeie plek.

Stywe lyne.
 
Top