Hi Hein,
Ek gaan ook daar wees oor die paasnaweek. Vat die boot af(Imfezi)-Ski Vee 500.
Hoor die vagste is redelik goed op die oomblik, baie beter as met die bonanza.
Hoop maar ons trek n paar bulle. Gelukkig is ons lanseer plek in die rivier so ons begin sommer op n goeie plek.
Stywe lyne.