middag se mense
eks is opsoek na n nuwe strategie wat ek kan beoefen die naweek by wentzeldam
soek raad i.v.m geure, deeg , dips ens
enige raad sal waardeur word in die hoogste flakke
ek is nu al n biekie moeg vir almond deegie , dit toon nie meer resultate soos van te vore nie , ek dink die vis is nu al daai geer gewoond en dit as n gevaar geklasifiseer
nuwe deeg resepte asook bom en traces sal my baie help
maandag sal ek n paar foto,s past
baie dankie dat jy die post gelees het