One day venues

Osie

Senior Member
Hi Guys

I have now been to the vaaldam quite afew times and getting tired of the vaal. I want to find out if you know of any good venues around johannesburg witch you can pop in the saturday morning for the day and catch some propper fishies.

If you do not want to share your venue with the public and you will allow myself and my wife to fish your venue pm me...lmao

Thanks guys
 

Skuimkop

Sealiner
Osie Florida Lakes dink ek is daar naby Jhb. Dit is glo 'n uitstekende dag venue vir babers.  Die is die laaste no wat ek van hulle het: 011-472 1439
 

Osie

Senior Member
Ja hy is baie naby aan my maar sover ek weet is dit net klub ouens wat daar toegelaat word. Ek weet daar is ook groot karp in daai water.

Die kant waar die republiek mag hengel is klink nie baie veilig nie.
 

woofles

Member
try hartbespoort dam - meerhof.....fished conventional, used plain white degie and bunspice float with bunspice dip also used sweet coat marshmellow with almond mielie and plain floats....perdeby dip...work well for me on the 04/12/2010 caught 9 small carp...1 - 2kgs
 

CARP1

Sealiner
Hi Osie

'n Knaap hier by die werk was Saterdag by Harties (Oberon).Het regs gegaan tot by die kliprandjies (oorkant Meerhof).

Hy reken hy en 'n pel het 39 vir die dag gekry."n Paar kleintjies,maar ook 'n paar in die 4-5kg klas.

Ek kan nou nie met sekerheid se of dit waar is nie,maar dit is goeie water daai.So enigiets is moontlik.
 

Osie

Senior Member
Wel ek moet se ek het nog nooit regtig harties gefish nie so dalk moet ek bietjie gaan probeer.

 

Gann julle nog bronkies toe donderdag? Ek probeer om uit hierdie family ding uit te kom.
 

CARP1

Sealiner
Lyk nie so nie.2 redes.

1.Die weer

2.Eks nog ernstig op soek na 'n geskenk vir mamma,en ek twyfel of ek iets in Mosselbaai gaan kry.
 

Osie

Senior Member
Ja nee, en as jy iets gaan kry daar gaan jy driekeer die normale prys betaal.

Die weer lyk nie goed nie, indien moontlik wil ek gaan kyk hoe lyk dit by Island Shores aangesien ek nog nie daar was nie.
 

CARP1

Sealiner
Kan mens Klerkskraal hengel?

Het daar verby gery een keer oppad Rietspruit toe,en dit lyk na 'n netjiese stuk water.
 

Onestone 76

New member
ook emmarentia maar dis n baie temperamentele dammetjie maas as jy vas is is dit sports! wil kyk en n paar oggende deur gaan en witbrood gaan gooi virrie sport!:wfish
 
try Rust in oribi  or (50 rand dam)  its a reali nice dam i go there a lot and iv pulled out 4 5 and 6 kg from there theres toilets and lapas  with braais     its in alberton by the way
 
Top