Man hardloop kaal in die bos. Twee olifante sien hom. Een sê:' Kyk hoe maer is hy!' Die ander een sê: ' G'n wonder nie, kyk waarmee moet hy eet!'