alipatrole
Senior Member
Ok kom ek prober
My pa soek al n marlin vir 30 jaar was al 3 keer Kenya toe het sylvis en broadbill daar gevang maar geen marlyn hy was ook al baie maale saam ander boote by sodwana gewees maar geen geluk
So het ek en hy besluit om met ons eie boot sodwana toe te gaan en self te probeer Ons het by seevarkie gebly en ek moet net se wat n plisier Ek het by bennie jordaan n paar conas gekoop wat baie goed gewerk het