Ok kom ek prober My pa soek al n marlin vir 30 ja

alipatrole

Senior Member
Ok kom ek prober
My pa soek al n marlin vir 30 jaar was al 3 keer Kenya toe het sylvis en broadbill daar gevang maar geen marlyn hy was ook al baie maale saam ander boote by sodwana gewees maar geen geluk
So het ek en hy besluit om met ons eie boot sodwana toe te gaan en self te probeer Ons het by seevarkie gebly en ek moet net se wat n plisier Ek het by bennie jordaan n paar conas gekoop wat baie goed gewerk het
 

Attachments

  • IMG-20130223-00350.jpg
    IMG-20130223-00350.jpg
    43.7 KB · Views: 152

alipatrole

Senior Member
Ok dag een ons het vroeg begin met groot surf so die uitgaan was haaaarig 8.15 het ons n strike gekry in 39m water opad diepgat toeOp benny se blou en pink cona die vis het so 400m lyn gevat dit was gahos op die boot om allis reg te kryMaar vis het hoekke getrek . ok nou weet e kook hoe dit lyk as jy n marlyn haak conas getrek tot 2uurMaar geen geluk
 

Attachments

  • IMG-20130218-00304.jpg
    IMG-20130218-00304.jpg
    29.5 KB · Views: 153

alipatrole

Senior Member
Dag 2
Was weer vroeg op die watter en het begin met conas ons het baie yf sien spring en die conas in hulle rigting getrek hulle was ewe skielik weg en een ou op die boot het gese n marlyn pla hulle sy woorde was nie kout nie toe skree die penn 80 weer benny se pien en blou die keer het ek hom sien in kom die vis het 2 keer gespring en nie weer nie die keer het allis beter gegaan om stoke uit te kry en my pa in die stoel te kry met n harnas na so 40 min was hy by die boot maar nog groen het weer so ent weg gery om hom mooi moeg te maak toe hy weer by die boot kom was hy pens op en ons kon hom suksesfol laai dit was n ongelooflike gevoel om dit as pa en seun saam te kon doen en sy lewens droom van so lank n waarheid te kon maak
 

Attachments

  • IMG-20130219-00305.jpg
    IMG-20130219-00305.jpg
    48.5 KB · Views: 152

alipatrole

Senior Member
Dag 4
Het roof vis gevang tot 9 uur en toe weer gesleep maar geen geluk
Wil ook net dankie se vir benny vir sy conas hulle het mooi gewerk
en van hier af sal alle marlyne wat gevang word weer vry gelaat word
 

Attachments

  • IMG-20130220-00327.jpg
    IMG-20130220-00327.jpg
    38.8 KB · Views: 146
Top