OK, ek weet ek gan nou n blik wurms oop maak hier,

MadCarper

Sealiner
Hi ouens. Baie interessante thread hierdie. En hier dog ek papgooiers is boring, lol... Net n grappie hoor! :)

Naruto is 100% reg, location maak n massiewe verskil. Maar daarby glo ek flavours/dips help die karp om eerste by jou aas uit te kom want dit staan uit bo al die ander stukkies kos.
Oor dips wat partymaal werk, ander tye nie, dit kan dalk bietjie te tegnies klink maar heelwaarskynlik hang dit af van die PH van die water... as n rowwe riglyn werk die groot bait companies oorsee op die feit dat in n "acidic" water sal n alkaline flavour uitstaan, en in n "alkaline" water sal acidic bait beter werk, ens... Die PH van water verander ook heeltyd, tussen dag en nag en dan in veranderende weers omstandighede... Watergrass kan ook die PH affekteer. Ek is nou nie n scientist nie, maar dit maak sin as ek kyk na van my resultate in die verlede...

Daarby gese, dit is welbekend dat karps mal is oor soet dinge... so in terme van soetdegies wat werk is dit n kombinasie van die soetigheid in die degie, die feit dat die degie baie klein en lig in gewig is en ook dalk dat die wit van die degie uitstaan op die bodem, wat degies so suksesvol maak....

Dips help n karp om jou hoekaas te vind en laat jou hoekaas uitstaan. In winderige kondisies wanneer die water bietjie deurmekaar is, werk n sterker/skerper geur beter om die karp te lok. Ons vang bv. goed in slegte weer met Cinnamon or Eucalyptus geur... Pel van my het al pragtige karps gevang met hoekaas gedip in pure clove oil en ook Ylang-Ylang... baie sterk geure en die laaste 2 wat ek genoem het is ook 100% natuurlik....
 
Naruto

Sealiner
Hi MC, thanks for the insight. Very educational. Never even thought of the ph-balance affecting the feeding of fish. How does one measure the ph of the dam or swim you are fishing? Do I need one of those test kits for the pool?
 
AMG1

Senior Member
Dips help n karp om jou hoekaas te vind en laat jou hoekaas uitstaan. In winderige kondisies wanneer die water bietjie deurmekaar is, werk n sterker/skerper geur beter om die karp te lok. Ons vang bv. goed in slegte weer met Cinnamon or Eucalyptus geur... Pel van my het al pragtige karps gevang met hoekaas gedip in pure clove oil en ook Ylang-Ylang... baie sterk geure en die laaste 2 wat ek genoem het is ook 100% natuurlik....
LMGA wat is dit?
 
Naruto

Sealiner
Dis n tipe plant of iets wat hul die olie van gebruik vir medisinale doeleindes en aromaterapie (ek dink?).

Ek het al naeltjie (clove) olie verdun met glyserine gebruik in van my dips met verbasende sukses.
 
Roliocat

New member
Kan iemand vir my se wat word bedoel met 'natuurlike' geure?  Vir my is piesang, pynappel, strawberry ens alles natuurlik want dit is vir my as mens natuurlike voedsel.  Eet ek dit nie is ek in elk geval daarmee bekend want ek sien dit in winkels en selfs waar dit verbou word.  Maar die vis......hy gaan nie weet die geur wat sy reuksintuie optel is  piesang en hy moet dus nader swem?  Dit kan nie vir hom natuurlik wees nie want dit word nie onder water verbou nie?  Ek dink persoonlik dat nuuskierigheid een van die groot redes is hoekom hy sal nader swem, om ondersoek in te stel, en as dit dit hom nie irriteer nie sal hy wil proe.......  
 
Naruto wrote:
Dis n tipe plant of iets wat hul die olie van gebruik vir medisinale doeleindes en aromaterapie (ek dink?).

Ek het al naeltjie (clove) olie verdun met glyserine gebruik in van my dips met verbasende sukses.
Naeltjie olie.
Jan vd Heever het ñ dip Transkaroo (weti of hy dit nog maak nie) en Supercast se Perdeby het ook n druppel naeltjie olie in.
 
Naruto

Sealiner
JustPlainSHARK wrote:

Ek meng 'n bottel FX met rooi flouro, kaneel poeier en 'n druppel naeltjie olie. Werk soos 'n bom by Vaaldam.
 
Ek hengel ook naeltjie olie gemeng met bunspice en het al baie vis daar mee gevang
 
MadCarper

Sealiner
Ylang Ylang is wat mens noem n essential oil... dis die natuurlike ekstrak van sekere plante, vrugte ens... gewone geure soos piesang, pynappel ens is glad nie natuurlik nie en is meer chemical en artificial... Baie van hulle het bv n slegte nasmaak of dalk gee dit n slegte "signal" af en is gewoonlik baie gekonsentreerd... natuurlike olies soos naeltjie olie het nie chemicals in nie en is nie gekonsentreerd nie, en iets natuurlik behoort beter aanvaarbaar te wees vir n karp... Nie dat ek n boffin is met sulke goed nie maar karp eet allerhande dinge onder die water... dit kan wel wees dat sekere goggas of plante/sade/neute wat in die water beland, dalk n soortgelyke smaak/geur het as een van die "essential oils"... Maar daar is ook natuurlike stimulante in hierdie extracts... chillis bevat bv. n natuurlike stimulant waaroor karps mal is. En dit boost hulle eetlus ens...

Die ander ding is ook watse basis n flavour het. Flavours met n olie of glyserien/glucose basis sal nie so maklik en vinnig deur die water versprei soos flavours wat n alkohol basis het nie... In die winter bv. soek jy iets wat nie deur die koue water verdik sal word nie maar eerder iets wat vinnig oplos selfs in koue water. So dan is n alkohol-based flavour definitief die beter opsie... Boilies word ook so gemaak dat dit in die winter beter flavour "leakage" het...

Anyway, flavours en attractors is a massiewe onderwerp! Wil nie weghol daarmee nie, lol.
 
vinkie

New member
Ja wat, ek dink dis maar soos enige sport, mens moet net al die "gadgets" he wat daar is, ag en dis seker lekker ook om nuwe dips ens te probeer. Hengel sal te verveelig gewees het as mens net met een aas moes hengel.:fishn
 
Naruto wrote:
JustPlainSHARK wrote:
Naruto wrote:
Dis n tipe plant of iets wat hul die olie van gebruik vir medisinale doeleindes en aromaterapie (ek dink?).

Ek het al naeltjie (clove) olie verdun met glyserine gebruik in van my dips met verbasende sukses.
Naeltjie olie.
Jan vd Heever het ñ dip Transkaroo (weti of hy dit nog maak nie) en Supercast se Perdeby het ook n druppel naeltjie olie in.
Ek meng 'n bottel FX met rooi flouro, kaneel poeier en 'n druppel naeltjie olie. Werk soos 'n bom by Vaaldam.
Sho, watse kleur is daai dip dan?
Dink jy het my ñ idee gegee van wat my 1ste combo Saterdag gaan wees tydens die klub komp ::S
 
Brakkanjan

Senior Member
Jy kry sulke klein groen floaties genaamd Simba : Sterk naeltjie olie geur.(Gemaak deur Muti Magic) Try hom gerus in 'n koel oggend by die water.

Waar almond goed werk kan jy Almond essence, kondensmelk en glyserine mix vir jou bom, skud die bottel eers voor jy gooi. (Lekker goedkoop dippie)

Ek se weer dat my oubaas meer, konstant en groter vis as ek vang. Kan mens dalk experience ook byvoeg? Hy hengel immers seker 20 jaar langer as ek.(As dit nie langer is nie)

Die oubaas geniet rivier-hengel, hy kyk net so uit op die water en het altyd 'n rede vir waar en hoe ver hy gaan gooi.

Is dit die aas of die experience?
:wfish
 
Naruto

Sealiner
JustPlainSHARK wrote:
Naruto wrote:
JustPlainSHARK wrote:
Naruto wrote:
Dis n tipe plant of iets wat hul die olie van gebruik vir medisinale doeleindes en aromaterapie (ek dink?).

Ek het al naeltjie (clove) olie verdun met glyserine gebruik in van my dips met verbasende sukses.
Naeltjie olie.
Jan vd Heever het ñ dip Transkaroo (weti of hy dit nog maak nie) en Supercast se Perdeby het ook n druppel naeltjie olie in.
Ek meng 'n bottel FX met rooi flouro, kaneel poeier en 'n druppel naeltjie olie. Werk soos 'n bom by Vaaldam.
Sho, watse kleur is daai dip dan?
Dink jy het my ñ idee gegee van wat my 1ste combo Saterdag gaan wees tydens die klub komp ::S

Onthou, ek meng my eie fx sonder flouro. Voeg net flouro by soos ek nodig het. Try daai dip gerus.
 
Brakkanjan

Senior Member
The original se naeltjie-olie geur is Groen Mamba.

Luukse kas Gertus, hou van die kompakte bou en dit lyk lig ook om te dra. 

;)
 
Naruto

Sealiner

Gertus

Senior Member
Brakkanjan wrote:
The original se naeltjie-olie geur is Groen Mamba.

Luukse kas Gertus, hou van die kompakte bou en dit lyk lig ook om te dra. 

;)
ha ha

Dit is die Magnum kas... die kas is lig ja.. maar die MOETIES Weeg n ton soos AMG1 se .. dit is die moetie werd..

ek moet se ... ek het onlangs een van die club se ervare manne saam gevat op n shopping spree en het 50% van my ou dips ge "chuck" en nuwe "hot off the press" muties en boldips gekoop... and i must say .. it does make met feel quite confident for the next trip to steyns... 13March..

Navesh and I are going for quantity... to see what the change from my normal tacktics (big bait big fish) will mean to my overall success.. Almost like taking a competative(quantity) angle on the days fishing...

Anyhoo.. last time i went for quantity at Steyns i hooked a 8 kilo monster.. LOL

Top