Hi ouens. Baie interessante thread hierdie. En hier dog ek papgooiers is boring, lol... Net n grappie hoor! 
Naruto is 100% reg, location maak n massiewe verskil. Maar daarby glo ek flavours/dips help die karp om eerste by jou aas uit te kom want dit staan uit bo al die ander stukkies kos.
Oor dips wat partymaal werk, ander tye nie, dit kan dalk bietjie te tegnies klink maar heelwaarskynlik hang dit af van die PH van die water... as n rowwe riglyn werk die groot bait companies oorsee op die feit dat in n "acidic" water sal n alkaline flavour uitstaan, en in n "alkaline" water sal acidic bait beter werk, ens... Die PH van water verander ook heeltyd, tussen dag en nag en dan in veranderende weers omstandighede... Watergrass kan ook die PH affekteer. Ek is nou nie n scientist nie, maar dit maak sin as ek kyk na van my resultate in die verlede...
Daarby gese, dit is welbekend dat karps mal is oor soet dinge... so in terme van soetdegies wat werk is dit n kombinasie van die soetigheid in die degie, die feit dat die degie baie klein en lig in gewig is en ook dalk dat die wit van die degie uitstaan op die bodem, wat degies so suksesvol maak....
Dips help n karp om jou hoekaas te vind en laat jou hoekaas uitstaan. In winderige kondisies wanneer die water bietjie deurmekaar is, werk n sterker/skerper geur beter om die karp te lok. Ons vang bv. goed in slegte weer met Cinnamon or Eucalyptus geur... Pel van my het al pragtige karps gevang met hoekaas gedip in pure clove oil en ook Ylang-Ylang... baie sterk geure en die laaste 2 wat ek genoem het is ook 100% natuurlik....