Dis nice ek werk die hele dec so geen visvang vir my nie, donderdag wou ek saam die manne bronkies toe gaan en toe reel vroulief 'n family ding by my huis en nou is dit weer geskuif na iemand anders se huis..
Skuimpie... met al die reen nou wonder ek of dit so n goeie idee is om te gaan fish... water gaan afkom en vuil wees..... dalk eerder roslea's toe gaan dalk en links af gaan sit.....?
die reen speel nie saam nie! wens eerder die ouens in die karoo kan al die reen kry! ek al klaar 260 mm gehad by my!
Lol Leon.... is jy bang??? he he he UJ of dalk AHV toe gaan.... maar is nie lus vir baie mense om my nie.... dis hoekom ek dink roslea want daar is mos nie geriewe nie./.. waar nog?