Nuwe lid oppie block!

Osie

Senior Member
Dis nice ek werk die hele dec so geen visvang vir my nie, donderdag wou ek saam die manne bronkies toe gaan en toe reel vroulief 'n family ding by my huis en nou is dit weer geskuif na iemand anders se huis..:fbash
 

Onestone 76

New member
eeiinaa!

 

dissie lekke nie! jy moet dit geniet!! ekke is oppad!! darem nie ver van die huis affie!

 

lekker aan mense!:imnew:imnew:imnew:lol:1
 

Onestone 76

New member
 ha ha ha leon!

 

Skuimpie... met al die reen nou wonder ek of dit so n goeie idee is om te gaan fish... water gaan afkom en vuil wees..... dalk eerder roslea's toe gaan dalk en links af gaan sit.....?

 

die reen speel nie saam nie! wens eerder die ouens in die karoo kan al die reen kry! ek al klaar 260 mm gehad by my!
 

LeonK

Member
koos met die reen gaan jy baie dapper wees om daai grondpad by roslea's aan te vat. UJ is dalk n beter opsie
 

Onestone 76

New member
Lol Leon.... is jy bang??? he he he UJ of dalk AHV toe gaan.... maar is nie lus vir baie mense om my nie.... dis hoekom ek dink roslea want daar is mos nie geriewe nie./.. waar nog?
 

Onestone 76

New member
Dankie Naruto!

 

hoe sal UJ se gronde nou wees..... mos die ou Bosbou? wuil baies net n paar kleintjies vang en vir babers gaan jag!:fishn
 
Top