Nuut op forum

Jakes76

New member
Hi almal

Wil myself net voorstel , eks Jakes en bly op 'n plaas tussen Fochville en Parys. Hengel meeste van die tyd in die vaalrivier , en klipdrifdam.

Ek hengel al 20 jaar , en het al vroer jare kompeterend gehengel.

Hoop om nog lekker saam julle te kuier hier op die forum.
 

Jakes76

New member
Dankie almal

Rampokker , Mombakkies is 'n vriend van my . Hy wag nog vir sy verlof geld om sy wafts te gaan koop.
:ifishin
 
 
Top