howsit, eks henk en nuut op die forum ek woon in Durban, het af getrek van JHB af laas jaar. ek behoort aan PMB hengel klub en ons fish Albert Falls baie meeste van die tyd sal nie nou daar oor uitbry nie. ek gaan my eerste proef hengel vir KZN einde van die maand by Chelmsford.:fishn


