nuut op die forum

Dwarpie

New member
howsit, eks henk en nuut op die forum ek woon in Durban, het af getrek van JHB af laas jaar. ek behoort aan PMB hengel klub en ons fish Albert Falls baie meeste van die tyd sal nie nou daar oor uitbry nie. ek gaan my eerste proef hengel vir KZN einde van die maand by Chelmsford.:fishn
 

pjjdp

New member
Dwarpie wrote:
pjjdp- ek sien jy het n leker paar fotos van Inanda, hoe is daai dam?

Hi,

Inanda is maar Inanda. Die dag besoekers gedeelte is maar klein, so dinge kan baie baie baie besig raak oor 'n naweek. Ek is seker almal het sy eie siening van Inanda. Ook, as jy 'n boot het is dit beter.

Inanda is meer bekend vir Bass maar daar is groot karp. Het al gehoor van 22kg+ wat uitgekom het maar nog nie self gesien nie. My grootste daar is so 12kg. Ek het Sondag 'n groote verloor(15kg+), Die hoek het "sideways" oop gebuig.

Pieter
 
Top