Nicks Midas Hartswater Winter Bass Classic

Spitskop

Member
Dagsê almal.

Vir almal wat iets nuuts wil probeer. Nicks Midas Hartswater bied die 8ste Augustus 2009 `n Swartbaars hengelkompetisie te Taungdam aan. Hou hierdie spasie dop vir verdere inligting.

 
 

Attachments

  • vis 001.jpg
    vis 001.jpg
    65 KB · Views: 83
Top