Dagsê almal. Vir almal wat iets nuuts wil probeer. Nicks Midas Hartswater bied die 8ste Augustus 2009 `n Swartbaars hengelkompetisie te Taungdam aan. Hou hierdie spasie dop vir verdere inligting.