Nice Vaal river spot

LeonK

Member
mapoepaan daai vis hou nie van verskillende deurmekaar kombinasie nie. hengel, so ver as jy kan, net met een geur op die bol
stats of wintergreen
bunspice
gumtree
q35
duiwelsdrek
banjo
looti
kiana
jy kan dalk so klein bietjie fx opsit van tyd tot tyd

in die oggende het ek baie goed gedoen met stats
 

visvangjmr

New member
GOEIE DAG. DIT LYK NA N LEKKER PLEKKIE. IS DAAR SWEMBAD ENS VIR DIE KIDS. WAAR IS DIT EN HOE VER VAN PRETORIA AF MIN OF MEER. HOE LANK VOOR DIE TYD MOET ONS BESPREEK? IS DAAR ENIGE ANDER PLEKKIE WAAR MENS LEKKER KAN VISVANG WAT VEILIG IS MET CHALETS, SWEMBAD ENS WAT JY KAN AANBEVEEL :wfish
 

jacogrobbelaar

Senior Member
Dit is net voor Parys in die vaal rivier. Dit lyk maar vir my of die swembad leeg is. Daar is n plek net langs die huis ook . Hulle website is http://vanbo.co.za/
 

LeonK

Member
daar het n nuwe plek net buite parys oopgemaak - umfula resort. ek dink jy kan hulle webblad sien op facebook.
dis die ou kwaggapark wat gerestoureer is. pryse is billik, 2 swembaddens, resturant, bar, ens. oor as genoeg om te doen vir die wat nie kan stil sit nie.

daar by klipgooi is daar net n lee swembad maar soos jaco verwys het, Van Bo het n swembad en hy is net langs klipgooi. moet net nie baie van die chalets by Van Bo verwag nie, die hengelspasie is ook min.

jy hoef nie diep te hengel nie - 40m max
 

LeonK

Member
carp daai hele deel is nie dieper as n roeispaan nie en die bodem is n klipplaat. van vaal oewer af tot verby van bo
 

Vettie

New member
dit ly na n grand vis plek. weet jy nie van nog sulke plekke nie vaal dam of vaal revier. ek bly in vanderbijl en ek werk in meyerton. ek was die naweek by watersport in denysvill en die was hond k@k . ek soek net n paar plekke waar ek kan henel. asb help. ooh en het jy cordinate vir dai plek:fishn
 

Vozzie

New member
Hi guys - I know this is a very old post but any ideas if this house is still available for a fishing trip?
If not - any ideas of more private places where you get a decent amount of space to fish without your neighbour being too close?

Thanks
 

atish.rowjee

Senior Member
Vozzie wrote:
Hi guys - I know this is a very old post but any ideas if this house is still available for a fishing trip?
If not - any ideas of more private places where you get a decent amount of space to fish without your neighbour being too close?

Thanks
It should be available the last time I checked.
 
Top