Naratu... De Rust. Pryse is 30 pppd en 30 per nag en 10 per kar once off. Maar wat my worry is "camping over night at own risk" hehe... Oberon kos so 100 per aand en dan nog dag vooie en meerhof is 125 per kar per nag en 50 pppd en 20 per kar per dag... so dis bietjie rof vir n lang stay...Vaaldam klink al hoe beter... Of wat van roodekoppies, vaalkop?? Dis bietjie warmer aan die ander kant van die berg...
Vaalkop is net 60m anderkant brits, het goeie geriewe met warm water en dan het jy daai lekker bos atmosfeer...
Vaalkop is net 60m anderkant brits, het goeie geriewe met warm water en dan het jy daai lekker bos atmosfeer...