Next Sealine Conventional Angling Social for 2011

Bruggie

Sealiner
Snaaks, die laaste paar keer wat ek daar was, voor ek nog die Baitboat gehad het het ek nie betaal vir die Kanoe nie.
 

Bruggie

Sealiner
Naruto - Ek dink ons moet n Voting poll maak op n paar( So 4 Venues) en kyk op watse venue die meederheid saamstem oor. Wat dink jy?
 

Naruto

Sealiner
Hoekom kan ons nie n Harties een he en dan n Vaal een he nie? Die winter is nog lank. Ek beplan om n naweek by Rooibult/Erasmus te gaan kamp. Die wat my wil join is welkom. Mei maand klink goed vir dit.
 

Bruggie

Sealiner
ek vang nie gewoonlik in die winter nie, want niemand wil saam my gaan nie en sê ek is mal!! Maar vandat ek Sealine gejoin het is daar mos nou n paar van julle wat saam met my mal is!!!
 

gerard10

New member
Wanneer beplan jy dan vir harties en wanneer vir die vaal ? Junie vir harties en Augustus vir vaal of omgekeer. Dit gaan koud wees by altwee maar wie is bang?
 

Naruto

Sealiner
Enigtse probleem vir ons ouens wat klub hengel is dat ons klubkomps gewoonlik die eerste naweek van die maand is.

Ek sal jul op hoogte hoe van wane ek die Rooibult ding gaan doen. Sal nice wees om geselskap te he. Hoop nie die manne is jaloers wanneer ons die groot menere uithaal nie.
 
Top