Hoekom kan ons nie n Harties een he en dan n Vaal een he nie? Die winter is nog lank. Ek beplan om n naweek by Rooibult/Erasmus te gaan kamp. Die wat my wil join is welkom. Mei maand klink goed vir dit.
ek vang nie gewoonlik in die winter nie, want niemand wil saam my gaan nie en sê ek is mal!! Maar vandat ek Sealine gejoin het is daar mos nou n paar van julle wat saam met my mal is!!!
Wanneer beplan jy dan vir harties en wanneer vir die vaal ? Junie vir harties en Augustus vir vaal of omgekeer. Dit gaan koud wees by altwee maar wie is bang?
Enigtse probleem vir ons ouens wat klub hengel is dat ons klubkomps gewoonlik die eerste naweek van die maand is.
Ek sal jul op hoogte hoe van wane ek die Rooibult ding gaan doen. Sal nice wees om geselskap te he. Hoop nie die manne is jaloers wanneer ons die groot menere uithaal nie.