Next Sealine Conventional Angling Social for 2011

Brakkanjan

Senior Member
Moolmans baie nice toe ek daar was, was gesluit gewees so ruk gelede agv iemand wat 'n skaap of iets op die boer se plaas gepoach het en net daar geslag het. (SO hoor ek).

Regs langs die draad by Moolmans is baie diep water, maar daar gaan nie genoeg plek wees vir almal nie, ons sal die oop stuk grond verder regs moet neem.
 

Bruggie

Sealiner
Die "iemand se vrou het seker nie vir hom kos gepak vir die naweek nie, toe dog hy hy steel sommer n skaap!!!

hahahah
 

Naruto

Sealiner
Brakkies, gaan kyk op die pic wat ek gepost het van ardenza. Da is baie spasie links van die regterkantse heining. En op so 200m is dit vrek diep
 

gerard10

New member
Hello

ek volg die gesprek nou al lankal. Het die foto`s van die vorige sosial gesien en dit lyk baie lekker. wil net weet wat van harties?
 

shuraj

Sealiner
Wat  about oranjeVille or Biermans.

I know that oranjeville delivers some big carps.

 

But winter at the vaal is verrrrrrrrry cold , everything freezes.
 

Bruggie

Sealiner
I think winter at any dam is $#@!@ cold, have not fished in the winter for a couple of years, so this will be my first winter session in a very long time!!
 

Naruto

Sealiner
Biermans is nie juis bekend vir groot vis nie. Oranjeville links van die brug is baie vlak. Regs van die brug is weer haakplek (soos ek gehoor het). Ons soek water van so 6m tot 8m as ons groot vis wil vang. Nog n opsie is Erasmus/Rooiwalle.
 

AcidHouse

New member
Biermans not for biggish fish,  Was Centraal Gauteng waters, and I also had nationals there....thats a place for small fish, I would say Moolmans, or Brewers....but the problem is that its in Winter.  In winter u get the carps, but forget the big barbles thats there at Moolmans....Maybe use Steyns in Winter, and the plan Moolmans for November time.
 

pumamangp

Senior Member
get a freezer suit / thermal suit for winter. you will be nice and warm.


big fish are around in summer as well as winter, in winter they are more difficult to catch as they dont feed as much and also dont move around as much. think you guys should fish a venue known for big carp as in winter things are slow so when you land one, you want it to be worth your while.

just my 2cents
 

Bruggie

Sealiner
Note taken. The other reason why we want to go in winter is that the small ones wont bother so much and we can consentrate more on bettering ou PB's.

Remember, we are Conventional anglers, not speciman, so we take it a bit differently.

Which dams will you suggest?
 

shuraj

Sealiner
I spoke to Hennie Du Preez and he said that Harties is a fantastic winter venue  set new PB's and to catch big carp.

With the right right feeding pattern and venue and time of day , you are guaranteed big fish.

 
 

Brakkanjan

Senior Member
Moolmans het massive baber, gesien hoe 'n klein vroutjie 'n paar 7 KG + babers na-mekaar uithaal op 'n gewone Vaaldam Trace met so paar vliegmiere op. (Dink sy het die komp toe ook gewen met die grootste sak).

Koud gaan dit koud wees, maak nie saak waar jy is nie. Ek stem steeds vir Kruger Plaas met sy diep rivier inloop. (Jy kan Tago sien in die verte van Kruger Plaas af). As ek reg kan onthou het hulle so rukkie gelede Nasionale Karp kampioenskappe daar gehad?

Daar is een Ablusieblok wat ook gereeld skoon gemaak word. Groot oewer, almal sal inpas.
 

pumamangp

Senior Member
hey Bruggie. yeah i know you guys are fishing conventional.

just think you shoud choose a venue known for bigger fish and also try get a private venue (or book out a whole venue)that way you guys can fish the whole place (all the spots and structure).

A few good venues that allow conventional anglers. Fish omania (bronkhorstspruit), Donaldsons dam, a few good venues on the vaal and vaal river, meerhof (harties).
 

Naruto

Sealiner
Thanks Puma! I am honest when I tell you guys I don't know the other venues you have mention like Kruger and Tago and Donaldson. Brakkies, kan jy dalk op daai kaart van my wys waar Kruger is asb? EN Tago? So kan ons gaan kyk na die kontoere en besluit of dit die moeite werd gaan wees om as n groot groep daar te gaan vis vir groot karp.
 

shuraj

Sealiner
@ Brakkanjan , you are correct the Carp nationals was held at Tago  in  May 2009.

No Fish over 5kg was caught .
 

Naruto

Sealiner
Lets make a list of venues and then we can start voting. Feel free to add.

Ardenza/Moolmans
Kruger
Harties(which venues would work?)
Donaldson (is it an option?)
Kollege Plaas
Erasmus/Rooiwalle (Left or right of the trees?)
 

Naruto

Sealiner
Two rods per person. We wil probably be at least 10-15 anglers. No keepnets and the fish to be weighed(if you want to) as soon as its landed. Next time we need to have a reliable scale...haha! Gonna use that other one as n grip only from now on...
 
Top