Brakkanjan
Senior Member
Moolmans baie nice toe ek daar was, was gesluit gewees so ruk gelede agv iemand wat 'n skaap of iets op die boer se plaas gepoach het en net daar geslag het. (SO hoor ek).
Regs langs die draad by Moolmans is baie diep water, maar daar gaan nie genoeg plek wees vir almal nie, ons sal die oop stuk grond verder regs moet neem.