new PB bronzi

Gillipso

New member
@ THEAMARI -yes it was .55 Dubble X line

ek sien nou ek het gese 5.5 Dubbel X ,hahahaha

@ Ray Hall -vrydag gan morsig wees by die see ou pel,sal dit seker n skip gee en Saterdag n gooi maak.
 

Ray Hall

Senior Member
Gillipso wrote:
@ THEAMARI -yes it was .55 Dubble X line

ek sien nou ek het gese 5.5 Dubbel X ,hahahaha

@ Ray Hall -vrydag gan morsig wees by die see ou pel,sal dit seker n skip gee en Saterdag n gooi maak.

lat weet hoe dit gaan sal jou a tinkle gee!
 
nice fish bru lekker en geluk met die besluit om te trek ha ha het al met my ook gebeur beste is om net n paar draaie oor die nes op te kry en te trek well done
 

Jmax

New member
Baie geluk. Mooi Bronzie daai. Ek hoop vir so 'n mooi enetjie wanneer ek later in die maand daar onder is.
 

ants

Sealiner
Enigma wrote:
Ant's where's you post with your 167kg PB??????
Laaitie was in hospitaal vandag. Sal more post!:wfish

Won,t believe it but had the same thing happen to me...but you,ll have to wait for the story of PB,s and double ups...
 
Top