Stunning vis ou maat!
Vrydag en Saterdag is dit my beurt!
Jy nog in vir Vrydag?
@ THEAMARI -yes it was .55 Dubble X line
ek sien nou ek het gese 5.5 Dubbel X ,hahahaha
@ Ray Hall -vrydag gan morsig wees by die see ou pel,sal dit seker n skip gee en Saterdag n gooi maak.
Laaitie was in hospitaal vandag. Sal more post!Ant's where's you post with your 167kg PB??????
