New lures

januslouw

New member
Made my own stickers out of christmas wrapping and packaging material/foils. Also experimented with foil texture.
 
Attachments

  • _DSC0030.jpg
    _DSC0030.jpg
    43.7 KB · Views: 352

Ben REINERS

Sealiner
Staff member
Hi Janus - Dit is gr8 om te sien dat idees is nog wakker onder manne is wat hul eie lures maak en dit nog geniet boonop.

Jou handewerk lyk baie goed.    :SSS

Net n wenk - skaf vir jouself die reflector tape aan wat gebruik word op sleepwaens , trokke ens. Jy kry dit in n helder geel / rooi wat mooi weerkaats. Jy koop dit by die meter by meeste motor part handelaars soos MIDAS/AUTO ZONE ens.

Dan kyk by n Hardeware winkel vir die silver foelie wat reeds sy eie gom vlak aan het net soos die reflector tape. Dis malkliker om mee te werk en sal n paar goeie aanvalle oorleef.

Dit gee n goeie glans - probeer gerus .

Loer na vd SEALINE manne se vorige Posts oa Bennie JORDAAN onder DIY - Jy sal baie goeie raad daar kry.

Geniet dit en wys jou werk - dis altyd lekker om te sien mert watter gedagtes mense na vorendag kom.((goodp_
  
If you have a pasta machine...

Lay some foil on a piece of paper. On top of that some netting and then another piece of paper. Put that through the pasta machine to make a nice pattern in the foil.

Once you have stuck it on the lure polish it up with some autosole metal polish.
 
januslouw

New member
Ben REINERS wrote:

Dankie vir die raad Ben! Sal beslis kyk of ek van daai reflector tape en foelie in die hande kan kry. Daai foelie lyk baie makliker om mee te werk as die normale kombuis foelie. Sal een van die dae lures soos bennie en taurack kan maak...hopelik! Hulle is meesters!
 
januslouw

New member
benniejordaan wrote:
If you have a pasta machine...

Lay some foil on a piece of paper. On top of that some netting and then another piece of paper. Put that through the pasta machine to make a nice pattern in the foil.

Once you have stuck it on the lure polish it up with some autosole metal polish.
I unfortunately don't have a pasta machine! Sounds like a good idea anyway. Will keep it in mind for the future. Will try to get my hands on some of that autosole. Thanx alot!
 
chokka 123

New member
ek het vandag met kombuis foelie gewerk vat lank, en baie moeilik om al die kreukels uit te kry maar dit is lekker maklik om patrone op dit te teken . ek het sommer my broer se tekenbord gevat!

hier is my dag se werk, dis moeilik om foil af te neem.....
 
Attachments

  • Photo-0063.jpg
    Photo-0063.jpg
    43.5 KB · Views: 258

chokka 123

New member
nee nounet klaar geverf en hy moet nog net ge clearcoat word. Ek moet nou more een klaarmaak dan sal ek hul al drie post
 
fai-lure

New member
Janus, lyk goed. Ek herken daai gift wrap! Ek het oor die jare tussen 30 en 40 rolle gift wrap by allerhande plekke gekoop. Net mooi patrone wat ek van hou wat soortvan soos skubbe of ander vis patrone lyk (as jy jou verbeelding bietjie gebruik ;)). Jy sien, die nuwe patrone kom uit en raak dan op soos mense dit koop en dan bring hulle ander stock uit, so dis alles eintlik limited edition. So as ek dit sien en ek hou daarvan dan koop ek dit. My vrou dink ek's mal. Ek sal miskien bietjie 'n foto opsit van my stash. :)

Janus en Ben, ek het in 'n ander thread ook iets gese oor die reflector tape op trokke ens. Die tape is retro-reflective so dit skyn lig meestal terug in die rigting waarvandaan dit kom. Dis hoekom dit snags so goed skyn op 'n trok in jou kar se ligte want jy kyk van dieslfde rigting af as die lig. Maar as jy dit vir 'n lure wil gebruik en wil he die vis moet die "shine" sien sal ek dit nie voorstel nie. Die lig kom van bo af (of ten minste skuins bo) en skyn deur die water in op die lure. Van hier af reflekteer die meeste lig terug na die son toe en lyk dalk baie nice vir jou as jy die son agter jou het. Maar jou target vis sit meestal onder of dan langs die lure so hy gaan nie die shine sien nie tensy hy van bo af aanval met die son agter hom. Hy sal die algemene kleur sien (geel of wat ook al) maar nie daai "shine" nie. As jy weer in die winkel is, speel maar self met daai tape en let op waar die lig vandaan kom en jy sal sien wat ek bedoel. Die gift wrap en foelie is nie retro-reflective nie en skyn die lig van bo af afwaarts in die water in so ek stel dit eerder voor.

The nice thing about the holographic gift wrap or tape is that the different parts of the pattern on it reflect light back in different directions. All light is reflected, but from each angle you only see a subset of it, forming a shine-and-no-shine pattern. But whatever the angle, there is almost always SOME PATTERN visible with a little bit of shine and I think fish are attracted to patterns. So the holographic gift wrap or tape reflects just as much as foil but it just mixes it up a bit.
 
chokka 123 wrote:
ek het vandag met kombuis foelie gewerk vat lank, en baie moeilik om al die kreukels uit te kry maar dit is lekker maklik om patrone op dit te teken . ek het sommer my broer se tekenbord gevat!

hier is my dag se werk, dis moeilik om foil af te neem.....
Check at your local hardware for the aluminium foil tape. It's inexpensive, has a sticky back that sticks like nothing else and the aluminium it thicker and therefore easier to work with.

Looks good!
 
Top