

Dankie vir die raad Ben! Sal beslis kyk of ek van daai reflector tape en foelie in die hande kan kry. Daai foelie lyk baie makliker om mee te werk as die normale kombuis foelie. Sal een van die dae lures soos bennie en taurack kan maak...hopelik! Hulle is meesters!Hi Janus - Dit is gr8 om te sien dat idees is nog wakker onder manne is wat hul eie lures maak en dit nog geniet boonop.
Jou handewerk lyk baie goed.
Net n wenk - skaf vir jouself die reflector tape aan wat gebruik word op sleepwaens , trokke ens. Jy kry dit in n helder geel / rooi wat mooi weerkaats. Jy koop dit by die meter by meeste motor part handelaars soos MIDAS/AUTO ZONE ens.
Dan kyk by n Hardeware winkel vir die silver foelie wat reeds sy eie gom vlak aan het net soos die reflector tape. Dis malkliker om mee te werk en sal n paar goeie aanvalle oorleef.
Dit gee n goeie glans - probeer gerus .
Loer na vd SEALINE manne se vorige Posts oa Bennie JORDAAN onder DIY - Jy sal baie goeie raad daar kry.
Geniet dit en wys jou werk - dis altyd lekker om te sien mert watter gedagtes mense na vorendag kom.
I unfortunately don't have a pasta machine! Sounds like a good idea anyway. Will keep it in mind for the future. Will try to get my hands on some of that autosole. Thanx alot!If you have a pasta machine...
Lay some foil on a piece of paper. On top of that some netting and then another piece of paper. Put that through the pasta machine to make a nice pattern in the foil.
Once you have stuck it on the lure polish it up with some autosole metal polish.
Check at your local hardware for the aluminium foil tape. It's inexpensive, has a sticky back that sticks like nothing else and the aluminium it thicker and therefore easier to work with.ek het vandag met kombuis foelie gewerk vat lank, en baie moeilik om al die kreukels uit te kry maar dit is lekker maklik om patrone op dit te teken . ek het sommer my broer se tekenbord gevat!
hier is my dag se werk, dis moeilik om foil af te neem.....