Why not try the same make of line as your reels ? Rovex good quality for its price.
Die manne by WA het my gese die rovex lyn is die vorige reeks sufix lyn net met 'n ander sticker ek het 800m op elk van emcasts en is happy
Moet saam stem, het die .17 gekoop en nog nie spyt nie!!ek het so bietjie gatvol begin raak vir Double x se lyn wat twist en sleg oprol al doen jy dit reg.
ek het laasnaweek jackal se 0.21mm (10.6lb) getoets, die wit een.
puik lyn met geen probleme nie en waarde vir jou geld. nou sit ek met dun, sterk lyn op my spoele
o ja, ek het nou al my spoele daarmee vervang