NEW KEEP NETS

Enigma

Moderator
I took the Penkoppe of Limpopo (U/13's) including Mini Enigma to the Vaal Dam for a practice session as their kick off for the 2010 National U/13 Champs

We had our opening meetings and setting the scene and started fishing at 09:00 and by 13:00 it was hot and humid so the kids went a swimmin.

John-Craig had opportunity to test his new 11' IM8 I had just built for him on Friday. At 10 he was able to fish at 105m with a M1.5 and a best cast of 127m with a P4. Not at all to shabby for a 10 year old of 1.3m tall. i had a go with the rod and my first cast I managed over 160m with a P4 and then averaged 132m with M1.5

These are new and absolutely amaizing blanks that we sourced for JL Customs (Johan Louwies) Quick action and super, SUPER, Super super Casting rods.

He caught plenty carp but by 11:00 the fish were quiet and we soon found that they had moved in to around 40m so we fed at 40m and were soon all catching fish (Mixed Muddies, Carp and Grassies)

Bait 2 Vampire floaties on one hook and 1 Vampire floatie plus dough on other hook. Trident and MX on the feedbol

2pm and time to check the operation of our new Competition legal keepnets.

We replaced the tennis ball with a top fitted "Chunky Zip" this makes emptying the net childs play as no fish get hooked behind the keepnet lid.

John-Craig Opening his net's zip (on top, out of mud and no threat of opening and losing fish)
 

Attachments

  • 258.jpg
    258.jpg
    66.9 KB · Views: 231

Vleipadda

Senior Member
Skuimkop en enigma dalk moet ek ook so n plannetjie maak dai een van my is die regte materiaal maar sonder deksel
 

Enigma

Moderator
Ek kan jou help met die deksel.

Ek help 'n werklose paartjie uit met 'n klein inkomste, hulle vervaardig die netter. Hy doen die staal deksels en sy sit die materiaal aanmekaar so ek kan met die komponente ook help
 

Vleipadda

Senior Member
Enigma ek het n produk van DAM hy's so 3m lank met 'n pen wat in die grond steek dalk weet jy waarvan ek praat , Skuimkop het hom al gesien sal kyk om vanaand n foto te laai sodat jy kan sien of n deksel gemaak kan word
 

Enigma

Moderator
Ken die nette, kry net die deursneë vir my ons kan 'n deksel maak wat net ingereig kan word.

Daardie nette is goed as dit in Europese toestande gebruik word met die opening buite water en oor die oewer, maak my senuweeagtig as die wind op kom en die net is in die Water, indien hy omval is alle visse weg.
 

Vleipadda

Senior Member
Ek het hom al in redelike sterk wind gebruik en nog nooit issues gehad nie moet net 'n pen aan die einde insteek en aan die net vasbind anders rol hy bietjie rond maar soos hulle se rather safe than sorry
 

Waldok

Senior Member
Sit die vis se finne nie in daai net vas nie? Ek het ook so materiaal tiepe een, ek ek sukkel om die vis uit te kry, want die finne haak aan die net vas.
 

Skuimkop

Sealiner
Waldok blykbaar doen die nette dit nie. Dit is die hoofrede hoekom ek belangstel in die nette en natuurlik is daai zip 'n moerske bonus.
 

Fanie

Sealiner
Daai karpies is net die regte grootte om in die see mee te gaan vang !

Ek wil die jaar groot visse vang. Wat sal 'n keep net kos van so 2m diameter... :-D
 
Top