New Boat, now where to go ?

Mense ek gaan nou eers gaan. My vrou wil n HD TV gaan kry vir al daai snot wat sy op TV kyk. So nou moet ek haar vat want pappa moet mos betaal.

Maar julle lyk na baie goeie mense en ek sal weer trug wees later. Wel almal lyk na goeie mense behalwe daai site manager. Lyk my hy kan meer kak praat as enige iets anders
 
Dis n goeie een. Maar wat ek nie verstaan nie is dat my Vrou is mooi net soos wat sy is dan wil sy daai goed in haar gesig sit. Kyk my ma het my groot gemaak deur te se n vrou moet altyd mooi lyk. Dis hoekom ek n mooi vrou gesoek het van natuur. Nou wil sy dit weg steek met die goed
 
Wazz up Pel.

Die tweede dag was maar rof. Ons het regtig als probeer en net n paar kleinerige kurpers gekry op wurms en twee baars ook op erties.

Daar is beslis baie groot bass! As ons spinners en Jigs gegooi het, kon ons hulle sien nader kom, maar wou nie byt nie. Taxas was baie stil.

Die quarry is regtig so goed gelee en bied iets van als in terme van spots om te vang. Die water is skoon en baie helder. Daar is baie bome en grass in die water aan die Suidelike kant van die dam. Die oostelike gedeelte het baie goeie onderwater bome en strukture en n helse drop-off omternd 30m in van die kant. Noord oos ( teen die groot walle ) is n inham en n "mase" drop-off! Die noordelike wal is na my meening te diep vir bass? Ek het lat loop met brush jigs en taxas en die kunsaas sink en sink en sink..........

Ek dink die dag was net nie reg nie. Ons het n grote sien spring by die boot ( maklik 3kg) en daar is geweldig baie klein bass tussen die grass, selfs in die dieper gedeeltes.

Ek dink ons moet maar met die eienaar praat en n daggie daar reel met n paar manne met klein bote om te sien wat dit oplewer

Die crossbow was regtig vir al die manne wat teen die walle bly. Daar is volgens die ou by die hek n bietjie van n misdaad probleem. Los maar jou kar by die hek by security en stap in. ( laai die boot af en gan bere weer die bakkie) Moet nie alleen gaan vang nie. Die kanse is goed dat julle moeilikheid optel.

Weet jy hoe lyk die bass by die "Cable ski" dam in Midrand
 

Bigmouth

Senior Member
Hi Stefan, ek't gehoor daar is noggal mooi bass daar. Ek was eenkeer daar maar het net paar rotte gevang, die weer was baie sleg.

Ek het ook M@#$RSE karp in daai dam gesien 10kg +

Mens moet blykbaar aansluit by die club om daar te kan vang.

Laat weet my dan gaan try ons gou een middag ons luck daar, ek werk 10 minute van die dam af.
 

Ryan

Sealiner
Waterkloof Quarry -man for a new guy to the forum you sure are pulling big fish already.......

Caught on Saturday 5.29kgs
 

Attachments

  • Waterkloof Quarry 7-2-2009.jpg
    Waterkloof Quarry 7-2-2009.jpg
    23.2 KB · Views: 38

Ryan

Sealiner
Sorry I forgot to mention posted on his behalf (WQ has yet to learn how to post pics - needs to get the format right)
 
Daar is n tweede dam n entjie na onder, daar het ek al bass geklap. Mens moet die eienaar kontak, ek het die "conection"

Laat weet dan gaan vang ons eendag.
 
Top