Ek is nou al blou gesoek op die internet na plek waar ek net kan opgaan, my ou kaartjie kies wat ek wil hê en aankoop. Ek soek nautical maps van Maputo area, St Lucia, Richards baai tot Durban verby. Die papier tipe wat mens mos maar eindlik veronderstel is om te hou as jy uitgaan op die water.
Weet iemnad waar ek dit on-line kan kry en bestel. Ek weet vroeer was daar al post gewees oor kry die nie eers opgespoor hier op die forum nie.
PS! Ek was op SANHO en Cartographic websites en is blykbaar heeltemaal te onnosel om daar deur te navigate.