I will be at Mile 108 from 10 Dec.
Ons kom die naweek (ons ry sondag 5de) en sal maandag in Henties wees. Ons het so paar maande terug n nuwe huis daar gekoop! Gaan die hele desember daar wees. Net so 21-25ste gaan ons Terrace toe.
Ek, vroulief, 2 peuters (18mnde en een 3 jaar), en skoonpa en skoonma.
Dit sal my eerste keer visvang in Henties self wees. Gewoonlik (2003, 2004, 2008) net in Terrace baai gewees.
So ons ken nie juis die gate en plekkies in/om henties nie.
Ek het nie n GPS nie so oom moet maar saam ry as ek daardie kant toe kom.... lolHallo daar, Noord of Suid duin huis gekoop?
Henties area het goeie plekke om te hengel maar gaan 'n rukkie neem om te verken.
Jy is welkom om by my in Usakos te stop op pad Henties to vir n' koffie en 'n gesels.
Ek sal bietjie kyk of ek al die hengel plekke om Henties se GPS Koordinate het.
Geen probleem ek sit links voorSimen wrote:Ek het nie n GPS nie so oom moet maar saam ry as ek daardie kant toe kom.... lolHallo daar, Noord of Suid duin huis gekoop?
Henties area het goeie plekke om te hengel maar gaan 'n rukkie neem om te verken.
Jy is welkom om by my in Usakos te stop op pad Henties to vir n' koffie en 'n gesels.
Ek sal bietjie kyk of ek al die hengel plekke om Henties se GPS Koordinate het.
& die koelerboks in die middel????Loomisx5 wrote:Geen probleem ek sit links voorSimen wrote:Ek het nie n GPS nie so oom moet maar saam ry as ek daardie kant toe kom.... lolHallo daar, Noord of Suid duin huis gekoop?
Henties area het goeie plekke om te hengel maar gaan 'n rukkie neem om te verken.
Jy is welkom om by my in Usakos te stop op pad Henties to vir n' koffie en 'n gesels.
Ek sal bietjie kyk of ek al die hengel plekke om Henties se GPS Koordinate het.
Sal maar met die lefthand drive kom, of kry n ghielie(Net om te bestuur) met n lisensie.Loomisx5 wrote:Geen probleem ek sit links voorSimen wrote:Ek het nie n GPS nie so oom moet maar saam ry as ek daardie kant toe kom.... lolHallo daar, Noord of Suid duin huis gekoop?
Henties area het goeie plekke om te hengel maar gaan 'n rukkie neem om te verken.
Jy is welkom om by my in Usakos te stop op pad Henties to vir n' koffie en 'n gesels.
Ek sal bietjie kyk of ek al die hengel plekke om Henties se GPS Koordinate het.
Dit wys as Henties Extension 10 op die munisipale map. erf2277
Ons sal dalk net kom stop vir 'n koffie!!
Ek wil graag n bronzie vang. Watse lyn sal jy aanbeveel? sterkte/dikte.
Ek sal die Sealine 50 gebruik vir haaie, hou maar die TN30 vir die ander visse.