Name = nicknames

Anchorman

Senior Member
Dis nie die tackle wat die verskil maak nie, dis die man agter die tackle en net so maak die grootte van die boot nie saak nie, maar dis die manne op die boot wat verskil maak!:fbash:uzi:pad::
 
snotslang

Sealiner
Anchorman wrote:
Dis nie die tackle wat die verskil maak nie, dis die man agter die tackle en net so maak die grootte van die boot nie saak nie, maar dis die manne op die boot wat verskil maak!:fbash:uzi:pad::
gaan ons vir blaasopie by opbc sien more?
 
Bingo

Senior Member
Geniet dit manne, ek moet more oggend werk. Riaan met Peter op die boot, behoort julle nie bekommerd te wees oor n vangs nie. Die man is amper soos my persoonlike "Old man of the Sea" naas my oorlede Pa weet hy def die meeste as dit by soutwater visvang kom.

Geniet dit op Kristie, het vir Peter gevra om vir my n vars snoekie te spaar.

Stywe Lyne  :fishn
 
Attachments

  • DSCN2270.JPG
    DSCN2270.JPG
    57.1 KB · Views: 260

Anchorman

Senior Member
snotslang wrote:
Anchorman wrote:
Dis nie die tackle wat die verskil maak nie, dis die man agter die tackle en net so maak die grootte van die boot nie saak nie, maar dis die manne op die boot wat verskil maak!:fbash:uzi:pad::
gaan ons vir blaasopie by opbc sien more?
Ongelukkig nie, het 'n projek wat ek Maandag moet inhandig en soos altyd het ek mos weer gesit en loaf tot op die laaste, so sal dit maar more moet voltooi.
Stywe lyne manne en mag die kleinste bootjie die meeste vis vang
 
Lompies

New member
Lyk my ons is in vir n ding more.
Stinkmossel, sien jou op die slip. Ry net so na 6 uit bellville uit. Kry vir snotslang op N1. As jy wil dan wag ons vir mekaar en ry saam. Laat my weet
 
Bingo

Senior Member
Bootloos op die oomblik Lompies... Sou saam met Stinkmossel hulle gegaan het, maar moes werk.

Hoor dit was nie so n goeie dag visgewys nie...
 
Lompies wrote:
As daar nog sealiners is wat Sondag vanaf OPBC uitgaan kan ons dalk reel vir n friendly kompetisie. As daar  belangstelling is kan ons gesels oor tye.
Net nog n gedagte

Dis juis een van die redes hoekom ek 4 Cape Bream kompetisies vanaf OPBC jaarliks reel.

Uitgawes is minimaal, lekker geleentheid vir familie en vriende(Sealiners) om bymekaar te kom.

My 2 sente:fishn
 
Bingo

Senior Member
Hopenlik binne die volgende 2 weke, maar ek las maar n week aan vir incase. Dan nog engines hang, steering en controles opsit en elektriese goed fit. Hopenlik terug op die water teen middel Aug.  

Cheers
 
Fanie

Sealiner
O gaats, ek dag die thread is Name = Nickname - nou sien ek eers dis 'n nuwe dating storie wat hier aan die gang is !

So ver kan ek sien Bennie Boekwirm is die enigste ou wat bietjie postuur het.

Fanie = Fanie. Kan nie met 'n skuilnaam vervang word nie ;-)
 
Lompies

New member
So lyk die lys tot dus ver:

Breads - Hit'nRun - Jannie
Bingo - Janien - Jan Visser
Stinkmossel - Riaan
Rome - Bluemers - Gerome
Hamco - Janelle - Cornelis
Snotslang - Hustler - Renier
Pokerface - Santorini - Willem
Anchorman - Blaasoppie - Chris
Lompies - Seawitch - Morne
 
snotslang

Sealiner
Fanie wrote:
O gaats, ek dag die thread is Name = Nickname - nou sien ek eers dis 'n nuwe dating storie wat hier aan die gang is !

So ver kan ek sien Bennie Boekwirm is die enigste ou wat bietjie postuur het.

Fanie = Fanie. Kan nie met 'n skuilnaam vervang word nie ;-)
fanie jou bynaam kan mos tolla wees
 
Top