gaan ons vir blaasopie by opbc sien more?Dis nie die tackle wat die verskil maak nie, dis die man agter die tackle en net so maak die grootte van die boot nie saak nie, maar dis die manne op die boot wat verskil maak!:uzi
ad::
Ongelukkig nie, het 'n projek wat ek Maandag moet inhandig en soos altyd het ek mos weer gesit en loaf tot op die laaste, so sal dit maar more moet voltooi.Anchorman wrote:gaan ons vir blaasopie by opbc sien more?Dis nie die tackle wat die verskil maak nie, dis die man agter die tackle en net so maak die grootte van die boot nie saak nie, maar dis die manne op die boot wat verskil maak!:uzi
ad::
As daar nog sealiners is wat Sondag vanaf OPBC uitgaan kan ons dalk reel vir n friendly kompetisie. As daar belangstelling is kan ons gesels oor tye.
Net nog n gedagte
fanie jou bynaam kan mos tolla weesO gaats, ek dag die thread is Name = Nickname - nou sien ek eers dis 'n nuwe dating storie wat hier aan die gang is !
So ver kan ek sien Bennie Boekwirm is die enigste ou wat bietjie postuur het.
Fanie = Fanie. Kan nie met 'n skuilnaam vervang word nie ;-)