You and I and probs Loams 2, knows that, that never works, you never sell stuff, you just keep getting more and more, and then some........I will have to sell some of my other stuff to feed my addiction

Ek is seker dat as jy 'n lekker stok het, jy 'n bitter lekker fight kan pick met 'n roofvis van 'n groter kaliber in die see-verak met 'n dropshot. Ek sal graag met so 'n katrol 'n 10kg kingfish 'n go wil gee. Jy droom seker ook soortgelyke dinge? Dit lyk so lekker as die ESA ouens met hul klein dropshot stokkies staan met daai HUGE roofvisse in die hand. Mens kan nie help om te wonder hoe hulle dit regkry nie.
Geniet jou katrol. Vang 'n groooote!!!