My new toy

Bigmouth

Senior Member
Yes yes, I did it again.

Walked into the tackle store and there she was.......................I could not resist.

 
 

Attachments

  • 17042009844.jpg
    17042009844.jpg
    35.6 KB · Views: 200

Osie

Senior Member
some of us does not even hve the money to start bass fishing and then you come and show us this.

 

Not fair not fair at all!!!:(:cry1:cry1:cry1
 

ewan

New member
Vir watter doel het jy die katrol gekoop? Vang jy bass met coffeegrinders of is dit net vir jou finesse rig?
 

Bigmouth

Senior Member
My doel met hierdie katrol is multipurpose.

Bass, Dropshot, Geelvis in stroomversnellings, Tiervis en die odd barbel.
 

ewan

New member
Ek is seker dat as jy 'n lekker stok het, jy 'n bitter lekker fight kan pick met 'n roofvis van 'n groter kaliber in die see-verak met 'n dropshot. Ek sal graag met so 'n katrol 'n 10kg kingfish 'n go wil gee. Jy droom seker ook soortgelyke dinge? Dit lyk so lekker as die ESA ouens met hul klein dropshot stokkies staan met daai HUGE roofvisse in die hand. Mens kan nie help om te wonder hoe hulle dit regkry nie.

 

Geniet jou katrol. Vang 'n groooote!!!
 

Bigmouth

Senior Member
Went out to Roodeplaat yesterday.

Water is a bit cold so the bass and kurper was a bit scarce.

I hooked onto this beauty and boy it was a nice fight.

Caught on a rattletrap and 5kg line. The reel was as somooth as anything I've ever felt.

Weight = 4.12kg

 
 

Attachments

  • 27042009857.jpg
    27042009857.jpg
    48.3 KB · Views: 65

HennieB

Sealiner
Ek is nou nie 'n bass hengelaar nie maar is 'n smart katrol, baie geluk! So gepraat van die ESA ouens hulle gebruik daai Daiwa Saltiga's, daai katrolle lyk duur maar ek het nie gedink hulle kos R7500 nie!!!
 

Bigmouth

Senior Member
ewan wrote:
Ek is seker dat as jy 'n lekker stok het, jy 'n bitter lekker fight kan pick met 'n roofvis van 'n groter kaliber in die see-verak met 'n dropshot. Ek sal graag met so 'n katrol 'n 10kg kingfish 'n go wil gee. Jy droom seker ook soortgelyke dinge? Dit lyk so lekker as die ESA ouens met hul klein dropshot stokkies staan met daai HUGE roofvisse in die hand. Mens kan nie help om te wonder hoe hulle dit regkry nie.

 

Geniet jou katrol. Vang 'n groooote!!!

Dankie Ewan, ek sal probeer.

Ek gebruik 'n Shimano Crucial 7' MH met 'n extra fast tip. Die kombinasie is awesome vir varswater maar ek is nie so seker die stok sal 'n 10kg kingie kan hanteer nie. Ek sal maar later in 'n Berkley Air invest.
 
Top